Back To main menu click here
Home

ALL BRAN BESKUIT

Home

ALL BRAN BESKUIT

1,5 kg Bruismeel
10 ml Bakpoeier
5 ml Sout
500 ml Suiker
300 gr All Bran
375 gr Margarien (kamer temp)
2 Eiers
500 ml Karringmelk of Maas (Spoel karton met 250 ml water)
300 ml Sonneblomolie
Metode:Voeg al die droë bestanddele saam
Sny/rasper margarien in droë bestanddele in (werk deur)
Klits eiers, karringmelk en olie saam
Voeg by droë bestanddele
Meng goed
Deeg is genoeg vir 4 mikro broodpanne
Mikrogolf vir ± 7-8 minute per pan
Sny en droog uit in oond