Make your own free website on Tripod.com

                                Back To main menu click here
Home

Beet

Home

BEET

Kook beet sag en sny in blokkies, skywe of rasper.

Kook die volgende:

3 koppies asyn
2 koppies suiker
2 koppies water
1 teelepel sout
1 knippie fyn gemmer ( teelepel)
Gooi fyngekerfde ui by kookmengsel.
Voeg gerasperde beet by kookmengsel. Kook weer tot die mengsel begin kook en skep in flesse.Kurk warm toe.