Make your own free website on Tripod.com

                                Back To main menu click here
Home

BIERBROODJIE

Home

BIERBROODJIE

1 pakkie bruismeel (500g)

1 blikkie bier

1 t sout

3 eetl suiker

Meng alles saam. Skep in klein broodpannetjie

en bak by 180C. Lekker saam met braaivleis.