Make your own free website on Tripod.com

                                Back To main menu click here
Home Up

Dips

Home
Up

Pepperdew Dipsous



Bestanddele:
350g pepperdew
3 avo's
1/2 koppie mayonaise
4 eetlepels suurlemoensap
2 teelepels sout
knippie swart peper
2 knoffelhuisies
2 teelepels uie sap
2ml paprika
knippie Cayenne peper
1 teelepel suiker
1/2 teelepel Aromat
geur met vars en gekapte spring uitjies
1 teelepel pepperdew sous

Metode:
Voeg al die bestanddele saam. Meng totdat dik en romerig.