Back To main menu click here
Home

Drankies

Home

Links is meer resepte

Vanilla Neut Koffie

Hierdie gegeurde koffie is baie lekker saam met 'n soet nagereg, iets soos jellie doughnuts. Die warm geur en smaak van die vanilla, neut en kaneel is die perfekte teenmiddel vir die winter se koue.

Bestandele:

4 eetlepels vanilla extract
1/2-3/4 telepels gegronde fyngestampte neut
16 eetlepels (8 koffie skeppe) heel koffie bone
8 koppies vars water
3 kaneelstokkies, +- 5cm lank

Bedien 'n pot koffie (+- 8 koppies)

So maak mens:
Meng die koffie bone en vanilla deeglik. Voeg daarna die neute by.
Breek die kaneel stokkies in drie dele elk en plaas dan op die bodem van die houer (of koffiepot).

Prut die koffie in die houer (of koffiepot) - die koffie sal die kaneel stokkies week.

Laat staan vir 5 minute, verwyder die kaneel stokkies en bedien.