Back To main menu click here
Home Up

Gebraaide

Home
Up

Gebraaide biefstuk


Bestanddele:
1 eier geklits
60ml melk
170g dun "debone" bief steak
meel om in te dip
30ml botter
30ml olie
sout en pepper na smaak
Vir die sous:
15ml meel
125ml melk

Metode:
Meng paprika,aromat,gemende speserye,swartpepper
Klits eier en melk saam in 'n bakkie. Dip die steak in die eier mengsel en
rol in die deeg sodat altwee kante met meel bedek is. Maak die botter en olie
warm in 'n pan oor matige hitte. Braai die steak totdat dit mooi bruin is
aan altwee kante - omtrent 5 minute. Aan 'n kant gooi sout en pepper oor na smaak.
Bedien onmiddelik.

Sous:
Haal die steak uit die pan uit en sit eenkant neer. Meng die meel in die
oor blywende olie en kook vir 2 minute. Gooi die melk en kruiemengsel in en
laat kook roer aanhoudend. Gooi die sous oor die steak en bedien onmiddelik.

Bedien 1