Make your own free website on Tripod.com

                                Back To main menu click here
Home

HOENDER MET BROCCOLI

Home

HOENDER MET BROCCOLI

500g Hoender
600g Broccoli
1 blik Sampioenroomsop
250 ml Mayonnaise
5 ml Suurlemoensap
5 ml Kerriepoeier
260 g Cheddarkaas
2 Snye brood
Sout en peper na smaak 

Metode:

Kook hoender en sny op
Voorverhit oond tot 180
C
Kook broccoli in soutwater en breek in stukkies
Meng hoender en broccoli, en plaas in n oondvaste bak
Meng sop, mayonnaise, suurlemoensap en kerriepoeier
Gooi oor hoender en broccoli
Rasper kaas en brood, en meng goed.
Sprinkel bo-oor gereg en stip met botter
Bak vir 30 minute of tot dit borrel
Lewer 6 porsies