Back To main menu click here
Home Up

Hoender Sop

Home
Up

Sjinese Hoender Sop

1 liter water
25 ml gekapte salotte
25 ml gkapte waterkastaiings
1 hoenderaftrekselblokkie
5 ml sesame-olie
25 ml gekapte seldery
25 ml gekapte sampioene
2 soetrissies, in blokkies gesny
sout
125 ml skulpiesnoedels

Plaas al bogenoemde bestanddele behalwe noedels in 'n braaipan en bring tot kookpunt. Verminder na pruthitte en laat sop vir 30 minute prut. Voeg nodels 15 minute voor opdiening by. Moenie noedels te lank laat kook nie, aangesien hulle sal taai word.