Back To main menu click here
Home

HOENDERGEREG

Home

HOENDERGEREG

1 Groot hoender (sag gekook en ontbeen)
½ Pakkie spek (gesnipper)
2 Uie (gekap)
2 Tamaties (geskil en gekap)
2 Soetrissies (green peppers) (gekap)
1 Blikkie sampioene (gedreineer, hou vloeistof eenkant)
1½ Koppies rys
1 Pak hoendernoedelsop
1 Pak hoenderroomsop 

Metode:

Braai die spek, uie, tamaties en soetrissies saam
Voeg saam met sampioene by hoender
Braai die rys in dieselfde pan
Kook die twee pakke soppoeier in 1 liter vloeistof (vloeistof van sampioene, hoender en ekstra water)
Kook die rys ook ‘n rukkie in die vloeistof
C in oond totdat rys gaar is
°Meng alles saam en bak teen 180