Back To main menu click here
Home

Kaas

Home

Tuisgemaakte Smeerkaas

4 koppies melk
500 g margarine (goeie romerige soort)
1 kg cheddar kaas
sout en swart peper na smaak
Kook alles saam en meng deeglik.

Opsioneel:  meng ongeveer R10 se fyn biltong daarby.
Bottel warm en bere in yskas wanneer afgekoel.