Make your own free website on Tripod.com

                                Back To main menu click here
Home Up

KAASKOEK

Home
Up

KAASKOEK

1 Pakkie Tennisbeskuitjies, fyngedruk
Margarien, gesmelt

Vulsel:

1 Blik kondensmelk
1 Houer gladde maaskaas
1 Houer (250 ml) vars room
100ml Suurlemoensap
1 Klein Peppermint Crisp sjokolade vir garnering (opsioneel)
Metode:

Meng kondensmelk en suurlemoensap saam.
Klits room bietjie stywer.
Meng maaskaas by die kondensmelk.
Laaste die room.
Gooi in die kors en en strooi gerasperde sjokolade oor.
Laat stol.