Back To main menu click here
Home Up

KITS VISGEREG

Home
Up

KITS VISGEREG

500 gr Pak bevrore vis
80 ml Gekaapte soetrissie (green pepper)
2 Teelepels gekapte pietersielie
½ Teelepel gemengde kruie
1 Teelepel visspeserye
½ Gekapte ui
4 Teelepels wit uie soppoeier, gemeng met 100 ml kouewater,
2 teelepels blatjang en 1 teelepel sout, peper na smaak
1 Pakkie Garden Herb sous (Stir and serve sauce), meng soos anwysings
½ Koppie gerasperde cheddar kaas (kan weggelaat of vermeerder word)
 

Metode:

Indien kaas weggelaat word - smeer die bak
Strooi helfte van kaas in vuurvaste skottel (op die oppervlakte)
Pak vis in bak
Strooi al die ander bestanddele bo-oor die vis, kaas laaste
C, met deksel of bedek met foelie, vir ¾ tot een uur
°Bak in ‘n oond, 180
Toets of vis sag is - die dikte van die vis bepaal baktyd
Bedien met fyn aartappels of rys, en ‘n slaai van jou keuse
Kan ook in mikrogolfoond gaar gemaak word - sonder foelie!