Make your own free website on Tripod.com

                                Back To main menu click here
Home

KITSGIS BESKUIT

Home

KITSGIS BESKUIT

2 kg koekmeel
2 pakkies kitskorrels
2 koppies suiker
1e sout
driekwart k botter
3 k melk gekook & afgekoel
1 k water

1. Gooi korrels gis en sout by meel
2. Meng melk en water
3. Smelt botter en suiker daarin. Laat afkoel
4. Maak meel daarmee aan en knie goed vir 15min
5. Maak toe en rys 1uur of tot dubbel die grootte
6. Knie af en maak bolletjies
7. Laat rys en bak