Make your own free website on Tripod.com

                                Back To main menu click here
Home Up

KORSLOSE SOUTTERT

Home
Up

KORSLOSE SOUTTERT

450 ml Melk
1 blik (300 g) Soutbeesvleis, gepluis
200 g (500 ml) Gerasperde Cheddarkaas
70 g (125 ml) Koekmeelblom - ongesif afgemeet
3 Eiers, geklits
1 Ui, gekap
5 ml Elk sout, mosterdpoeier en gedroogde pietersielie
2 ml Knoffelvlokkies
 

Metode:

Meng alles saam, gooi in 'n gesmeerde, oondvaste bak en bak tot gestol en ligbruin ( 40-45 minute) y 180C.