Make your own free website on Tripod.com

                                Back To main menu click here
Home Up

MAASKAASTERT

Home
Up

MAASKAASTERT

1 Konfytrolkoek
Brandewyn
1 Houertjie (250 ml) room
1 Houertjie (230 ml) maaskaas
1 Blikkie kondensmelk
Koppie suurlemoensap
1 Blik appelkose/perskes
 

Metode:

Sny rolkoek en pak in glasbak.
Besprinkel met brandewyn.
Gooi vrugte oor (sonder sous)
Meng kondensmelk, suurlemoensap en maaskaas.
Klits room tot styf en roer in by kondensmelkmengsel.
Gooi oor rolkoek en vrugte.
Verdik vrugtesous met vlapoeier en gooi oor tert.