Back To main menu click here
Home Up

Muffins

Home
Up

VINNIGE KAASMUFFINS

1 Koppie meel
1 Koppie melk
1 Koppie gerasperde kaas
Rooipeper & Paprika
1 Teelepel sout
2 Hoogvol teelepels bakpoeier (Laat uit indien bruismeel gebruik word)

Metode:

Meng alles en bak in gesmeerde kolwyntjiepanne by 400F tot gaar