Back To main menu click here
Home Up

Pampoenslaai

Home
Up

Warm Pampoenslaai



Bestanddele:
500g vars sampioene
30g (50ml) koekmeelblom
40g (50ml) botter/margarine
15ml fyn gekapte ui
15ml fyn gekapte pietersielie
5ml aangemaakte mosterd
5 ml sout
knypie rooipeper
knypie gemaalde neutmuskaat (opsioneel)
250ml room

Metode:
Voorverhit oond tot 180°C. Sny die sampioene in stukkies en plaas
in ‘n oondskottel. Meng die res van die bestanddele, behalwe die
room en smeer oor die sampioene (smelt in mikrogolf, makliker om
te smeer). Giet room bo-oor. Bak sampioene 30 tot 40 minute en roer dit 3 tot 4 keer om terwyl dit bak. Sit warm voor.

*As dit te slap lyk, meng 1t maizena, gemeng met bietjie water, by.