Make your own free website on Tripod.com

                                Back To main menu click here
Home Up

PAMPOENVARKBREDIE

Home
Up

PAMPOENVARKBREDIE

Bestanddele

1 eetlepel
olyfolie

1 medium ui, fyn gekap

1 huisie knoffel, fyn gekap

1 eetlepel gedroogde tiemie blare, fyn gekap

900g vark, opgesny in 2x2cm blokkies

1 blikkie blokkie-tamaties, met die sous

430g pampoen

430g hoender sous

1/2 koppie Rosť

1/2 teelepel sout (opsioneel)

1/4 teelepel gemaalde peper

4 medium aartappels, geskil en in blokkies gesny

2 koppies groenboontjies, opgesny in 2cm stukkies

1 kaneel stokkie


Aanwysings

Verhit die olyfolie in 'n groot pan op
medium-hoŽ hitte. Voeg ui, knoffel en tiemie by; kook vir 1 minuut of
totdat uie sag is. Voeg vark by; kook vir 3 tot 4 minute of tot liggies
bruin. Voeg tamaties met sap, pampoen, hoender sous, wyn, sout en peper
by. Laat dit kook. Verminder die hitte, kook, roer gereeld, vir 10 minute.
Voeg aartappels, groenboontjies en kaneel stokkie by. Sit 'n deksel
op. Kook op 'n lae hitte vir 1 uur of totda
t aartappels gaar is. Haar
die kaneel stokkie uit voor bediening.