Make your own free website on Tripod.com

                                Back To main menu click here
Home Up

Pannekoek

Home
Up

HEERLIKE PANNEKOEK

1 koppie meel
1 eier
koppie olie
1 teelepel bakpoeier
2 koppies water
eetlepel asyn
Sout na smaak

1.        Klits eiers en water saam. Sif meel, sout en bakpoeier saam, en voeg by. Voeg olie by.
2. Meng en bak. Dit is nie nodig om nog olie in die pan te gebruik nie - die olie is reeds in die beslag.
Geniet dit!!!