Make your own free website on Tripod.com

                                Back To main menu click here
Home Up

RIBOOGSKYWE

Home
Up

GEROOSTERDE RIBOOGSKYWE MET KNOFFEL SOUS

6 riboogskywe, elk ongeveer 200 g
sout en varsgemaalde swartpeper

METODE

Verhit 'n roosterpan sonder om enige vet of olie by te voeg tot rokend warm. Rooster vir 7-10 minute of tot gaar na smaak. Geur met sout en peper en sit dadelik voor met die knoffelsous.

Knoffelsous

50 g botter
2 knoffelhuisie, gekap
5 ml gekapte vars of 2 ml droŽ tiemie
5 ml suurlemoensap


METODE

Smelt botter, voeg die res van die bestandele by en roer deeglik.
(6 porsies)