Make your own free website on Tripod.com

                                Back To main menu click here
Home Up

Skons

Home
Up

Skons se geheim  

 Skons moet nooit hard wees nie en dit kry jy net reg as jy die volgende in jou skons gebruik:

  Yoghurt

  Suurroom

  Karrinmelk

  Maas
Hier volg die resep:

4 k Bruismeel
k of 125 g Margarine (Stork)
2 tl Suiker
2 Eiers
150 ml Yoghurt, suurroom, karringmelk of Maas van swartes
Knippie sout

Krummel die meel, suiker, sout en margarine in Kenwood. Klits die eiers en suurroom mensel. Sny met 'n mes in by die dro bestanddele, totdat dit beging styf word. Neem deeg en bol dit in jou hande tot 'n stywe deeg. Druk die deeg vas op 'n hout bord tot ongeveer 2 cm en druk met koekdrukker uit.
Bak vir 10 min teen 220C oond.

Skons resep

3 k Meel
3 k Kaas
4.5 tl Bakpoeier
1.5 tl Sout
3 Eiers
300 ml Melk
3/4 Teelepel mostert poeier

Meng die hele spul. Skep op 'n plaat en bak. Bak in 'n WARM oond 200 vir 7 minute, of tot bruin. Dit maak seker so 2 dosyn groot skons.

Lekker Skons 

500 ml Snowflake koekmeelblom (280g)
15ml bakpoeier
2ml sout
75ml strooisuiker (60g)
65g margarien OF botter
1 eier
125ml melk

Metode:

bulletSif dro bestanddele saam. Voeg suiker by.
bulletVryf margarien in tot mengsel soos broodkrummels lyk.
bulletMeng eier en melk, meng met dro bestanddele tot 'n sagte deeg wat nie klewerig is nie.
bulletDruk liggies uit tot 20 mm dik op 'n meelbestrooide werkvlak.
bulletSny in sirkels of vierkante. Plaas op gesmeerde bakplaat en bak 12 -15 minute in voorverhitte oond teen 200 C (400 F).
Bedien met heuning, stroop, konfyt of room.