Back To main menu click here
Home

Souttert

Home
Hoendertert
KORSLOSE SOUTTERT

Souttert

4 snye wit brood - korsies afgesny
1 koppie melk
2 eetlepels margarien

Plaas in mikrogolf totdat melk gekook het en druk fyn met vurk.

Voeg dan die volgende by:
1 koppie kaas (of na smaak)
2 teelepels bakpoeier
sout en peper na smaak
3 eiers
1 gekapte ui
1 blikkie verroomde sampioene
Opgesnyde weense worsies

Meng goed en gooi in gesmeerde bak. Gooi paprika bo-oor vir kleur en geur. Bak teen 180 grade Celcius (350 F) vir ongeveer 30 minute.