Back To main menu click here
Home Up

Visfrikkadel

Home
Up

Visfrikkadel



Bestanddele:
1 pond gemaalde vis
1/4 neut gerasper
1 eier geklop in 'n bietjie melk
3 of 4 gekookte, fyngemaake aartappels
Rooipeper en sout volgens smaak

Meng alles goed saam. Maak klein frikkadelletjies en strooi fynmeel oor. Bak in kokende varkvet. Bedien met tamatiesous.