Back To main menu click here
Home

VOLKORINGBROODJIE

Home

VOLKORINGBROODJIE

500 g Nutty wheat

10 ml suurdeeg

5 ml sout

12,5ml heuning

12,5ml kookolie

5 ml suiker

250 ml louwarm water

Semels, sonneblompitte, gebreekte koring, sesamsaad, voeltjiesaad.

Gooi meel en sout en suurdeeg in mengbak. Voeg olie en heuning by meel en louwarm water. Voeg growwe bestanddele ens. By en knie tot sagte deeg. Sit in panne. Laat rys vir sowat 1 uur. Bak in warm oond.