 | Voorverhit
die oond tot 180c. Smeer 'n broodpan van nagenoeg 20 * 14 * 7 cm.
|
 | Meng
die bruismeel, soppoeier en karringmelk goed saam.
|
 | Skep
die deeg in die pan en maak dit gelyk.
|
 | Strooi
die kaas en rooipeper oor.
|
 | Bak
die broodjie 'n uur lank op die middelste oondrak.
|