Sosaties
met suurlemoen sous
Sny
hoenderborsies op in kubusse en plaas op stokkies. Wissel die hoender af met uie
en/of groenpeper.
Druk 'n vars suurlemoen uit en voeg 'n eetlepel botter (of na smaak) by
suurlemoensap.
Smelt botter in mikrogolfoond.
Doop sosaties in hierdie sous.
Verf die sous oor die sosaties van tyd tot tyd terwyl die sosaties oondgebak
word.