Maklike
kluitjies
1 koppie koekmeel
1 teelepel bakpoeier
water
suiker
pypkaneel
botter
M e t o d
e
Meng die meel en bakpoeier met water. Kook intussen water in ´n groot kastrol.
Skep lepelsvol van die beslag in die kokende water. Sodra die kluitjies op die
oppervlak dryf, keer om en skep in ´n bak. Strooi suiker en pypkaneel oor en
sit stukkies botter bo-op.
Mense wat lus is vir
kluitjies op vleis, kan hierdie beslag op enige stowegereg skep.