|
W e n k
e ·
Konfytflesse kan ook met aluminiumfoelie of ´n lagie was verseël word. ·
Bêre die orige vloeistof waarin vrugte soos perskes, appels, appelkose
en kwepers gekook is, in die yskas. Gebruik dit as bedruipsous saam met
braaigeregte. ·
Die sukses van ingelegde vrugte of konfyt lê in die gebruik van vars en
gesonde vrugte. · Pak die vrugte netjies dog stewig in die bottels en sorg dat die bottels goed verseël is. |