|
SULTANSGENOT 500 ml Melk Metode: Voorverhit oond tot 180 C (350F).Smeer (of bespuit met kleefwerende kossproei) 'n oondvaste tertbak van middelslag grootte. Klits al die bestanddele saam tot gemeng. Giet dit in die tertbak. Bak van 30 minute tot 'n uur - grootte van bak bepaal die baktyd - totdat tert uitgepof en bo-op mooi goudbruin is. Sit louwarm voor. Lewer 'n middelslag tert. |