Back To main menu click here
Marinade vir Varktjops
Bestanddele: 75ml sojasous 125ml sjerrie 30ml bruinsuiker klein stukkie gerasperde gemmerwortel OF 2 stukke gekapte gemmerkonfyt 1 knoffelhuisie fyn gedruk sout
Metode:
Meng bestanddele.
Marineer vleis oornag.