Back To main menu click here
Home Up

Wafels

Home
Up

Wafels

2 koppies meel
3 teelepels bakpeoier
1/2 teelepel sout
1 en 1/2 koppie melk
3 eiers geskei
4 teelepels botter/margarien of olie

Klits die eierwitte tot dit styf is (dit moet lekker styf wees). Voeg nou die melk, eiergeel en die gesmelte botter/maragarien of olie by.
Voeg om die beurt by die meel. Meng totdat elle klonte opgelos is.

Lekker saam met heuning en roomys, stroop en roomys, stroop en room of selfs net warm sjokolade poeier.