|
PLATRIBROL 1,5 kg ontbeende
platrib METODE Braai vleis bruin in verhitte kook in 'n swaarboomkasserol. Voeg knoffel by en roerbraai liggies Verhit res van bestanddele buiten suurroom en voeg by die vleis. Plaas deksel op en bak by 160 C vir 2 - 21/2 uur of totdat vleis sag is. Voeg suurroom by, roer deeglik en plaas terug in oond vir 30 minute. |