Varkworsbolle
Trek die vel van die varkworsies af.
Roll klein balletjies van die sagte vleis.
Braai in vlakpan met +- 1cm olie to bruin.
Plaas op papier handdoek om van oortollige olie ontslae te raak.
Rol bolletjie in spesery van jou keuse.
Wenk: Heerlik saam met "chip dips".
|