|
FEESTELIKE FILLET MET PORT-EN-KAASBOTTER 6
beesfiletskywe, 25 mm dik Port-en-kaasbotter METODE Room botter in voedselverwerker en voeg res van bestanddele geleidelik by. Skep botter op 'n stuk bladaluminium. Vorm in 'n rolletjie, draai toe en plaas in vrieskas. Rooster filet in 'n verhitte roosterpan na smaak: lig gaar 6-8 minute en medium gaar 8-10 minute. Sny botter in skyfies, plaas bo-op vleis en sit dadelik voor. |