Make your own free website on Tripod.com

                                Back To main menu click here
Home Up

Brood

Home
Up
Aartappelbrood
By vuur
Kaasbrood
Potbrood
Rosynebrood

LEKKER BROOD VIR BRAAIVLEIS

1 kg Bruismeel
1 Pakkie wit uiesoppoeier
1 Pakkie bruin uiesoppoeier
1 Liter karringmelk
2 Koppies gerasperde kaas
 Metode:

Meng al die bestanddele saam.
Gooi in twee gesmeerde broodpanne.
Bak teen 180C vir 1 uur.  

HOPS SUURDEEG VIR BROOD OF BESKUIT

5 k koue water

1̋ desertlepel hops

kook vir 5 minute en gooi deur sif

1 middelslag aartappel gekook en fyngedruk

Laat afkoel en gooi die volgende by.

1 eetl hoogvol meel

1 eetl hoogvol suiker

1 eetl sout

Vat bietjie van ou plantjie en gooi in by hopmengsel.

Laat staan op lou plek. Gebruik soos benodig.

 

.

.